Welcome to Germinate Photography.
The Home of Beautifully Affordable Wedding Photography.

JG & Charindie – E-Shoot, Simonstown

Jun 13 2010, by Stephan Marais,
Tagged with , , and filed under Engagement shoots |

Click on the thumbnail (left) to view these and more photos in Full Screen!

What a beautiful day, with such a beautiful couple! Quite a while overdue, but people this happy deserve sharing!

Ons het besluit om die pragtige trein trippie aan te durf Simonstad toe. Hierdie is defnitief een van die mooiste stukkies spoor in ons land! Wat ons nie geweet het nie, is dat daar nou instandhouding gedoen word op die spoor! Maar wie het gesé ‘n bus trippie kan nie ook fun wees nie!

Die tweetjies borrel oor van glimlagte, sonskyn en warmte – en dit was regtig soveel pret om hierdie voorsmakie vir die troue te kon meedeel. Geniet dit, en ons kan nie wag vir die groot dag nie!

*Dankie aan my awesome sidekick wat saam geneem het op die dag!

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

JGCharindie_Germinate01

One Comment so far, have your say: Subscribe to comments





  1. A en M

    Jun 13, 2010 at 11:33 pm

    Julle weet wie ons is! haha. Julle is beula!! Ons kan jou net hoor op die foto by Muizenberg se bordjie! Haha. Ons huil klaar-maar dit vat nie veel nie! Van opgewondenheid natuurlik! Kan julle nou dink hoe ons op die troue gaan klink!

    Ons kan nie wag nie!

    Luv julle vreeslik!

    A en M