Germinate Photography » Blog

Ewald & Leandri – Allesverloren, Riebeek West

What an absolute pleasure to photograph these two on their special day – we had SO much fun and I really felt like I was part of the family!

We did their engagement shoot last year and back then I knew their wedding would be an absolute blast!  Set in beautiful Riebeek West we had a perfect overcast day without any rain.  Ewald and Leandri’s families made me feel right at home and this special couple feels like they’ve been friends of mine for years!   I can’t say more without writing a whole story about this lovely wedding – the photos can do the story-telling*

Ewald en Leandri, hoe sê ek dankie?!  Sooo baie dankie dat ek julle dag met julle kon deel, en dankie dat julle so mooi voorbeeld is van ‘n verhouding wat werk.  My hart is dat julle jare saam vol geluk en avontuur sal wees – en dat julle nooit sal moeg raak om so lief te wees vir mekaar nie.  DANKIE!!

 

Leandri Jansen van Rensburg - Anél, ons het nie die regte woorde om vir jou op die perfekte manier dankie te sê nie…maar wow!! Ons jaws het oopgeval toe ons die fotos gesien het. Sjoe, jy mag maar!! Ons is verby gelukkig. En nie net is die fotos pragtig nie, maar soos ons na hulle kyk onthou ons ook die awesome oomblikke agter elkeen! Sooo baie baie dankie dat jy ons spesiale dag ekstra spesiaal gemaak het en al die mooi oomblikke vas gevang het. Mag ons Here jou net NOG meer seën met hierdie talent, want jy het die persoonlikheid en hart om met mense te werk en die mooi oomblikke vas te vang! Blessings all the way na jou kant toe!

Leandri Jansen van Rensburg - Anél, ons het nie die regte woorde om vir jou op die perfekte manier dankie te sê nie…maar wow!! Ons jaws het oopgeval toe ons die fotos gesien het. Sjoe jy mag maar!! Ons is verby gelukkig. En nie net is die fotos pragtig nie, maar soos ons na hulle kyk onthou ons ook die awesome oomblikke agter elkeen! Sooo baie baie dankie dat jy ons spesiale dag ekstra spesiaal gemaak het en al die mooi oomblikke op so ‘n mooi manier vasgevang het! Mag ons Here jou net NOG meer seën met hierdie talent, want jy het die persoonlikheid en hart om met mense te werk en die mooi oomblikke vas te vang! Blessings all the way na jou kant toe!!

wil punt - Goed gescout en gedaan vir die shoot Anel! Laaiks daai burger shot! Njam!

Trudie de Stadler - Die gelukkigheid van almal wys op elke foto,baie mooi!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*