Germinate Photography » Blog

Nardus & Marli – Eensgezind, Durbanville

The big day finally arrived.  I have been looking forward to this wedding from when I did their engagement shoot (see here) in September – and the day didn’t disappoint.

Nardus and Marli are two of the most fun people I know, and their love for each other is tangible and experienced by everyone around them.  Meeting their families showed me where there ‘genuine-ness’ comes from and it was a joy to spend the day with all these lovely people!  Eskom failed us and Marli had to go on a special adventure to get her hair done – but not even that made her smile disappear and despite the powerfailure, there was no failure from anyone at the wedding – all had a fantastic time and celebrated with these two lovely people!!

Marli’s mom did a phenomenal job with the decor and everything looked spectacular.  The venue, Eensgezind, delivered the best service and it was a great experience working with the staff – all very friendly and helpful!!

When looking at these pictures I see love and joy, and I count myself very lucky to have been able to be a part of this very special day!!  I hope the pictures tell the story.

Marli & Nardus, die grootste voorreg is myne om julle dag met julle te kon deel – ek hoop julle hou van julle fotos, en ek sien uit na nog baie lekker fotos in die toekoms.  Julle liefde vir God en mekaar is aansteeklik en ek bid dat julle elke dag net nader aan Hom en nader aan mekaar sal groei!! Baie baie dankie dat julle my gekies het!!

Elmarie Coetzee - Die fotos is absoluut beautiful. Jy het ‘n ware talent! Wat ‘n wonderlike weergawe van Nardus en Marli se baie spesiale dag. Hierdie is deel van hulle memories wat hulle altyd sal onthou. Dankie vir jou tyd, moeite en unieke styl!

Ananda Louw - Liewe Anel ek wil eers net vir jou dankie se vir die ongelooflike pragtige mens wat jy is. Dit was so groot voorreg om saam met jou te werk. Jou werk is Prentjie mooi en elke oomblik so spesiaal maar elke bruid moet ook weet hierdie fotograaf geniet wat sy doen en het waarlik ‘n passie. Dan aan Pragtige Marli en Erwee gesin dankie dat ons hierdie ongelooflike geseende en spesiale dag saam met julle kon deel. Anel stuur asseblief vir my die foto’s aan sodat ek dit op ons webtuiste kan sit ons wil jou graag aanbeveel. Jy dra werklik by tot ‘n ware sprokie. Ek gaan hierdie mensies mis en hoop ons hou altyd kontak xxx Liefde en drukkies Ananda (Eensgezind

Magriet Erwee - Hi Anel
Die fotos is ongelooflik!Ek dink dit vang absoluut die gees van joyfullness wat die dag omgewe het, vas. Baie dankie ook vir die mooi woorde oor die dekor. Dit was 10 maande se harde werk, maar dit was elke oomblik die moeite werd. Die dag het my met ‘n ongelooflike humbleness gelaat omdat die Here wat vir my die talente gegee het, my boonop ook geseën het met 3 en nou 4 pragtige kinders wat elke dag die pad saam met Hom loop. Ons is ongelooflik ge bless dat al die gaste die closeness van ons gesin kon aanvoel en ons kan maar net vra dat God die Vader in iemand wat nie sulke oorvloed ken nie, se behoeftes sal voorsien.Weereens, jy was ook deur Hom gestuur. Dankie. Magriet

JUAN - DIS STUNNING ANEL.
MISKIEN SIEN EK JOU DIE NAWEEK WAT KOM – EK IS WEER DAN IN DIE KAAP. JAMMER ONS KYK MEKAAR EN WONDER WIE IS ONS – HAHAHAHA, EK KON DIT NIE GLO TOE JOU MA MY BEL NIE ! JY HET SO ‘N SPONTANE MANIER MET SOVEEL LIEFDE WAT UIT JOU STRAAL – JY’S PRAGTIG!!

Trudie de Stadler - Well done Anèlli! Elke keer beter en almal lyk so gelukkig! Baie “spontane” foto’s!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*