Germinate Photography » Blog

Tiaan & Sanri – Delsma Farm, Riebeeck Kasteel

I was holding my breath for this wedding – as it rained the WHOLE week before the big day.  I was very nervous that we were going to have to umbrella our way through this one, but we were blessed with one of the most beautiful winter days.  Only 2 days before spring we couldn’t have asked for better weather.

It was such a beautiful day from start to finish and the detail Sanri had put into everything just made my heart so happy!  This couple has so much love for each other and I have no doubt that they are going to have a beautiful adventure together

!!

Dankie julle, vir die voorreg om julle dag met julle te kon deel – vir al die lekker lag oomblikke en vir julle mooi harte teenoor mekaar.  Ek bid vir julle jare se lag en geluk toe, en ‘n lekker sin vir humor wanneer die moeiliker tye opdaag* Hoop julle geniet die fotos!!

 

 

Lynette Bergh - Sanri – weereens – jy het pragtig gelyk en jou foto’s is so mooi! Tiaan, ek ken jou nie maar jy moet jou vrou mooi oppas sy is baie spesiaal! Baie geluk en liefde vir julle op jul lewenspaadjie!

Jo Allen - Wow Sanri!! Absolutely beautiful!!!!

des - Great work. Tiaan and Sanri will enjoy these pics for many years to come. Well done! Dad

Anneke McDonald - Dis absolute “Moments” wat jy vasgevang het vir ewig op ‘n kiki deur die lens van jou kamera! Beautiful!

Rita Bloemhof - Baie geluk met die mooiste dag in julle lewens, mag ons Hemelse Vader julle seën en mag julle werkilik Sy teenvoordigheid elke dag aanvoel. Julle fotos is kosbaar en so mooi. Met liefde uit Frankryk. Rita Bloemhof.

Mariaan - Pragtige foto`s!!! Dit is so n mooi opsomming van die besonderse dag!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*