Click on the thumbnail (left) to view these and more photos in Full Screen.
Rain Rain Rain, and a lot of it! It was an absolute storm the whole of friday night – even up to the point that we started the bridal shoot, but then all of a sudden it stopped and it was the perfect weather for the perfect wedding day.
Nie dat slegte weer enigsins dié twee sou gestop het om die knoop te haak nie!
Intundla Lodge is geleë noord van Pretoria, in ‘n pragtige kloof met die ongelooflikste natuurskoon – die perfekte agtergrond vir dié twee se groot dag. (Gaan kyk hier hoe mooi dit regtig is!)
3 Sambrele, 2 handdoeke en ‘n paar plat plakkies vir Elizé in die hand het ons die donker wolke getrotseer vir die couple-shoot, wat alles natuurlik verniet was want die weer het mooi saamgespeel om die mees perfekte sagte-lig omstandighede daar te stel vir mooi foto’s – en hoeveel “fun” was dit nie!
Goeie diens, gawe mense en “all-round” glimlagte het verskeker dat die aand ‘n groot sukses was. ‘n Hele paar heildronke later, het Dalain afgesluit met die volgende:
“Die reën van vandag was die engele se treur-trane omdat hulle een van hulle engele verloor het uit die Hemel” – hoe mooi is dit nie!
Dankie vir my awesome side-kick / verloofde vir haar great hulp om die Roetse se dag te capture!
Geniet die foto’s!




































May 04, 2010 at 12:41 pm
Pragtige fotos!Baie dankie!
LEONA PRETORIUS
May 04, 2010 at 8:15 pm
Baie mooi,dit voel asof ons nou net daar was, pragtige dag dankie!
Madeleine Botha
May 06, 2010 at 8:03 pm
Elize, Baie dankie dat ek deel van jou dag kon gewees, dit was vir my ‘n voorreg om jou grimeerkunstenaar te kon wees. Jou foto’s is stunning. Hoop julle huwelik gaan vol liefde, vreugde en geluk wees. Madeleine
EJ
May 12, 2010 at 10:01 am
Mooi Fotos Stephan. Hou van die bruggie met die waterval agter. Well Done