Etienne and Saskya got married at the extremely beautiful and quaint Roodezandt just outside Tulbagh!
Dit was die pragtigste, tipiese Maart dag in die platteland – nie te warm nie, geen wind, hier en daar ‘n wolkie en dan natuurlik die mooiste berge reg rondom Roodezandt. Die feestelike dag was georganiseer deur Retha van der Westhuizen (kontak vir haar details), met die blomme deur Flowers in the Foyer – dit alles het net bygedra om die nuwe Mnr en Mev. Kift se groot dag ekstra spesiaal te maak!
Roodezandt se uitstekende diens gemeng met lekker klanke van Deejay’s het beteken dat die partytjie tot laat in die nag aanhou!
Etienne & Saskya, dankie vir ‘n heerlike dag – geniet Seychelles en geniet hierdie!
Click on the thumbnail (above left) to view even more photos from Etienne and Saskya’s big day!


































Awie Kruger
Mar 16, 2010 at 10:26 am
Die is die mees INSANE fotos OOIT!!!!! baie nice werk!!!!!!
Servaas
Mar 18, 2010 at 12:24 pm
Awesome! Baie well done.
Nikki
Apr 02, 2010 at 3:37 pm
Wow Stephan, hierdie foto’s is so vars en elkeen is iets anders. Beautiful beligting!! Regtig stunning werk!