The funnest and most eventful wedding. I loved it. The farm was spectacular. Risna always dreamed of having her special day on the farm where she grew up, and together with the whole family, they made it happen! (and yes, Retief’s hands have added ruff edges to show off his huge contribution!) Well done to everyone. I have so much respect for the couple. They’re love for each other are so evident. And they were laughing from the moment go, come sunshine and rain storms. . . their aim was to enjoy, love, and glorify God, and enjoy, and enjoy, and..
Baie baie dankie aan julle, en die hele familie, en vriende, vir gasvryheid, en ‘n wonderlike naweek. EN aan Danie, en oom Louis, wat my in die hoogste boom blare opgehys het, met die trekker – sal julle dalk wil inhuur vir die volgende paar troues!
Retief en Risna, geniet die heuwige seeninge wat die Here oor julle uitstort – almal sien hoe julle dit laat oorvloei na ander. Dis so mooi!
Click on the thumbnail to view a selection of photos. If the thumbnail album doesn”t load properly, please click here to be redirected.




















arra parra
Mar 25, 2010 at 4:15 pm
shoe nig…dis PRAGTIG!!!
Elsje Aucamp
Mar 26, 2010 at 6:08 pm
Dis verskriklik mooi!!
Risna, jy`t stunning gelyk!
Geluk!!
Lindie
Mar 26, 2010 at 6:25 pm
Sjoe Ris!!
Ongelooflik mooi!
So sad ons was nie daar nie, maar baie geluk en hoop julle het ‘n geseende lang lewe saam
Baie lief vi jou!!
CA
Mar 29, 2010 at 9:51 am
Stunning!!!!!!
Risna asb laat weet waar jy daardie dogtertjies se gum bootsies gekoop het!! SO CUTE!!!
Dankie
Michelle du toit
Mar 30, 2010 at 10:25 pm
hey ris!!!
dit is rerig stunning.ongelooflike mooi fodies!!
baie baie geluk!!
liefde
mich
Mar 31, 2010 at 7:20 am
Mooi fotos June!! Wow geleentheid waar jy was! Retief en Risna is awesome!! Baie mooi!
Christina Geldenhuys
Mar 31, 2010 at 9:31 am
Vriendin!!!
My asem is weggeslaan!!
Ongelooflik mooi!
Liefde!
Michelle
Apr 01, 2010 at 2:50 pm
dis Stunning!!!
Henna Naude
Apr 02, 2010 at 5:13 am
Dit is baie mooi foto’s van baie mooi mense. Mag God elke tree saam met julle stap sodat Hy daar is as julle Hom nodig het. Geluk, Heiltje, dit was al die bekommernis werd! Ek is gek oor die plaastonele.
Andre en Mercia vd Merwe
Apr 08, 2010 at 9:43 pm
WOW! SO MOOI! Baie baie geluk julle 2!
carolyn smyth
Apr 14, 2010 at 8:40 am
stunning stunning
you look gorgeous my friendie xxx
Gerda
Aug 04, 2010 at 7:45 pm
HI! BAIE mooi kiekies! Mag ek vra min of meer waar julle getrou het – dit is baie mooi daar! (moet ‘n troue reel…)
Seen vir julle!