Adoration. That’s what was most evident between Rudi and Michele, their open and honest love for each other. And what a stunning venue(!) for their small and intimate feast.
Baie dankie, bruidspaar (: vir ‘n wonderlike dag! (en aan die gaste vir die lag en vermaak aan tafel)
Click on the thumbnail to view a selection of photos. If the thumbnail album doesn”t load properly, please click here to be redirected.

























James Kotze
May 18, 2010 at 12:58 pm
Die pics like bloody stunning jong. & jy het net so mooi gelyk. Hoop dit was n wonderlike dag & klink my die honeymoon was net so lekker. Kan nie wag om die actual photies te sien nie. Compliments to the photographer, sneak peak lyk baie nice.
Marche Cilliers
May 19, 2010 at 7:25 am
Wow, die foto’s is regtig stunning en sy het so mooi die oomblik, die venue en julle geluk gecapture – dis presies hoe dit was. Die troue was awesome, die venue lovely en die kos uit die boonste rakke. Nou kan ek nie wag om die res van die foto’s te sien nie! Gorgeous julle twee!
Jackie Barkhuizen
May 23, 2010 at 10:19 am
Stunning photies. Julle pas pragtig bymekaar en mens kan op die foto’s sien die liefde wat julle deel. Julle kon nie ‘n beter venue kies nie – dis so spesiaal. Mag julle huweliksbootjie veilig vaar en nooit in storms beland nie. Michelle, jy verdien ‘n stunning ou soos Rudi. Baie liefdetjies.
Lozaan Burger
Jul 23, 2010 at 12:43 pm
Wow, julle lyk stunning saam. Wens ek kon die bruidsruiker kry, dis PRAGTIG.
Baie geluk, die foto’s is pragtig!
Gerrit Van rensburg
Aug 10, 2010 at 6:20 pm
Hi Michelle, die fotos is stunning!! Jy het beautiful gelyk en die hele troue baie classy. jammer ek kon dit nie maak nie. Nou weet one hoekom die ou mense extra grys hare het, leifde groete Gerrit & Gene.