Welcome to Germinate Photography.
The Home of Beautifully Affordable Wedding Photography.

Willem & Karlien – Towerbosch, Stellenbosch

Apr 17 2010, by Stephan Marais,
Tagged with , , , and filed under Weddings |

Click on the thumbnail (left) to view these and more photos in Full Screen.

What an absolutely stunning, fun filled day! Picture perfect weather, picture perfect people and moments!

Die WilleTryn het defnitief nie teleurgestel op die dag nie – alles was perfek beplan tot op die kleinste (en mooiste) detail – die glas potjies vol Wilson toffies, tot die Readers Digest boeke vasgebind met kant wat die tafel dekor opgemaak het!

Die couple-shoot was soveel pret, en dit amazing om te sien hoe dié twee heeltemal vergeet van die kamera (en enige probeerslag tot guidance van my kant af), en net die oomblik geniet – dis hoe dit moet wees!

Willem en Karlien het die great idee gehad, om in pleks van normale tafel fotos, liewers ‘n foto-hoekie te prakseer, kompleet met serpe, hoede en snorre vir “props” – baie fun, baie opwindend!

Well done met ‘n stunning dag, pragtige dekor, pragtige venue, en pragtige mense.  (party van hulle met ‘n paar “serias” dance moves )

Geniet!

willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09

willetryn_germinate32

willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09
willetryn_germinate09

11 Comments so far, have your say: Subscribe to comments





  1. Naomi Rothmann

    Apr 20, 2010 at 1:11 pm

    BAIE COOL!! Sjo, die venue lyk mooi! Lyk na ‘n baie klassieke, unieke troue! Net soos Karlien en die res van die Louw’s.


  2. Mia

    Apr 20, 2010 at 2:39 pm

    Sjoe Stefan – jy is darem flink om die foto’s so gou op te laai! Jy het die dag en die tweetjies se persoonlikhede perfek vasgevang!

    Katryn en Willem – dankie dat ons hierdie spesiale dag saam met julle kon deel. Mag julle altyd daardie “spark” (sigbaar op hierdie foto’s)behou!


  3. Annatie Hanekom

    Apr 23, 2010 at 10:36 am

    Baie mooi wense vir julle, Karlien! Dit wat ek op die foto’s sien, is stunning. Geluk aan almal wat bygedra het tot so ‘n pragtige geleenthied om altyd te onthou.


  4. marcia

    Apr 28, 2010 at 4:32 pm

    You are such a lady of nostalgia – real olde school in a very classic way – and so unique!!

    Sterkte vir julle
    Marcia


  5. Estelle Swart

    Apr 28, 2010 at 9:15 pm

    Karlien en Willem – baie geluk. mag julle mooiste drome saam bewaarheid word en hierdie sprankel en pret die kern van julle saamwees bly. geniet elke oomblik daarvan. die foto’s is pragtig


  6. Ryno

    May 01, 2010 at 3:37 pm

    Hey, die foto’s is flippin mooi, very impressive! Lyk asof julle ‘n fees gehad het! Voorspoed verder.


  7. Sharmain Reynierse

    May 13, 2010 at 12:16 am

    These pics are so stunningly amazing, breathtaking, original. Well done to all involved. It takes a special love to shine out of a photograph with such ease. The theme you selected is charming and enchanted, a wonderful ‘homey’ feeling with a touch of class and elegance. I loved the story line and waited in anticipation for each next pic – WOW


  8. Erik& Ina Troost

    May 15, 2010 at 8:12 pm

    Absoluut stunning foto`s. Oorspronklik en vars – net soos die pragtige bruid. Baie geluk – die foto`s voorspel dat elke dag net opwindend en vol verrassings kan wees. Enjoy!


  9. Ina Troost

    May 16, 2010 at 1:51 pm

    Stunnig foto’s! Oorspronklik en vars net soos die pragitge bruid.
    Baie geluk. Die foto’s voorspel dat elke dag opwindend en vol verassings sal wees.
    Enjoy.


  10. Jorisna

    Jun 09, 2010 at 2:56 pm

    sjoe..willem en karlien!
    wil net weer se , jul troue was een van die wat regtig uitgestaan het!
    Dis pragtige fotos die. Stefan jy is in die regte beroep! Kom kuier gerus weer..

    Hoop die liefde loop goed : Willtryn..

    Groete
    Jorisna


  11. Anne-Marie vd Westhuizen

    Sep 07, 2010 at 9:15 am

    Karlien,
    Jul troue was beslis ‘n groot feestelikheid – Hartlike seenwwense vir ‘n baie gelukkige toekoms saam! Die fotos is allerpragtigs en jy het “stunning” gelyk!!!!!

    Groete
    Anne-Marie